SAVF
STAFF - PERSONEEL
| SAVF HOOFKANTOOR / HEAD OFFICE |
| POSBUS / PO BOX 40526 |
| ARCADIA, 0007 |
| TEL: 012 325 3920 |
Aansoeke van persone wat oor toepaslike kwalifikasies en ondervinding beskik, word
vir die genoemde betrekking ingewag. Aansoekvorms kan by enige S A V F fasiliteit verkry
word
Applications from people that qualify, are awaited for the mentioned post. Application
forms can be obtained from any SAVF facility.
BESTUURDER: TEHUIS / MANAGER: OLD AGE HOME
STANDPLAAS / STAND: SAVF MOREGLANS TEHUIS / OLD AGE HOME, KRUGERSDORP
MINIMUM VEREISTES / MINIMUM REQUIREMENTS:
- Graad 12 / Grade 12
- Erkende toepaslike kwalifikasie in Verpleegkunde / Geesteswetenskappe / Bestuurswetenskappe sal as aanbeveling dien / Recognised qualification in Nursing / Human Science / Management Science will serve as a recommendation
- Kennis van nuutste ontwikkeling in die welsynsbedryf / Knowledge of latest development in the welfare industry
- Kennis van bejaardesorg / knowledge of old age care
- Kennis en ondervinding van: / Knowledge and experience of:
- Interpretasie en toepassing van beleid / Interpretation of policy
- Delegering / Delegating
- Organisering en koördinering / Organizing and co-ordinating
- Finansiële – en personeelbestuur / Financial and personnel management
- Bepaling van werksprosedures / Stipulation of work procedures
- Goeie kommunikasievermoë / Good communication skills
- Tweetalig / Bilingual
PLIGTE / DUTIES:
- Doeltreffende bestuur van die Tehuis / Effective management of the Old Age home
- Diensbestuur van advies bedien en verslagdoening / Serve the Service Management with advice and reporting
- Inisiëring van fondsinsamelingsprojekte / Initiating of fundraising
- Die nodige leiding neem in die inisiëring van uitreikaksies / Take lead in initiating reach out actions
- Bemarking van die Tehuis / Marketing of the Old Age Home
- Alle ander generiese bestuurspligte / All other generic management duties
SALARIS / SALARY:
Volgens SAVF salarisskale
According to SAVF salary scales
DIENSAANVAARDING / Starting Date: So gou as moontlik / As soon as possible
SLUITINGSDATUM / Closing Date: 25 Januarie / January 2012
MAATSKAPLIKE WERKER / SOCIAL WORKER
STANDPLAAS/STAND: SAVF LOUIS HILDEBRANDT KINDERHUIS / CHILDREN’S HOME, VOLKSRUST
MINIMUM VEREISTES / MINIMUM REQUIREMENTS:
- Graad in Maatskaplikewerk / Degree in Social Work;
- Goeie kommunikasie vermoë in Afrikaans en Engels (Lees, praat en skryf) / Good communication skills in Afrikaans en English (Read, speak, and write)
- Registrasie by die SARMP / Registration with SACSSP;
- Goeie menseverhoudings / Good interpersonal relationships;
- Kode 08 bestuurslisensie / Code 08 drivers license;
- Ondervinding in Gemeenskaps Ontwikkeling/ Statutêre werk / Experienced in Community Development/Statutory work;
- Goeie gesondheid / Good health;
PLIGTE / DUTIES:
- Ontwikkelingsgroepe/projekte / Development Groups/projects;
- Statutêre werk / Statutory Work;
- Benutting en bemarking van vrywilligers / Utilize and marketing of volunteers;
SALARIS / SALARY:
Volgens SAVF salarisskale
According to SAVF salary scales
DIENSAANVAARDING / Starting Date: So gou as moontlik / As soon as possible
SLUITINGSDATUM / Closing Date: 26 Januarie / January 2012
BESTUURDER: TEHUIS / MANAGER: OLD AGE HOME
STANDPLAAS / STAND: SAVF SILVERSIG TEHUIS
OLD AGE HOME, SILVERTON
MINIMUM VEREISTES / MINIMUM REQUIREMENTS:
- Graad 12 / Grade 12
- Erkende toepaslike kwalifikasie in Verpleegkunde / Geesteswetenskappe / Bestuurswetenskappe sal as aanbeveling dien / Recognised qualification in Nursing / Human Science / Management Science will serve as a recommendation
- Kennis van nuutste ontwikkeling in die welsynsbedryf / Knowledge of latest development in the welfare industry
- Kennis van bejaardesorg / knowledge of old age care
- Kennis en ondervinding van: / Knowledge and experience of:
- Interpretasie en toepassing van beleid / Interpretation of policy
- Delegering / Delegating
- Organisering en koördinering / Organizing and co-ordinating
- Finansiële – en personeelbestuur / Financial and personnel management
- Bepaling van werksprosedures / Stipulation of work procedures
- Goeie kommunikasievermoë / Good communication skills
- Tweetalig / Bilingual
PLIGTE / DUTIES:
- Doeltreffende bestuur van die Tehuis / Effective management of the Old Age home
- Diensbestuur van advies bedien en verslagdoening / Serve the Service Management with advice and reporting
- Inisiëring van fondsinsamelingsprojekte / Initiating of fundraising
- Die nodige leiding neem in die inisiëring van uitreikaksies / Take lead in initiating reach out actions
- Bemarking van die Tehuis / Marketing of the Old Age Home
- Alle ander generiese bestuurspligte / All other generic management duties
SALARIS / SALARY:
Volgens SAVF salarisskale
According to SAVF salary scales
DIENSAANVAARDING / Starting Date: So gou as moontlik / As soon as possible
SLUITINGSDATUM / Closing Date: 19 Januarie / January 2012
ADMINISTRATIEWE BEAMPTE /
ADMINISTRATIVE OFFICER
STANDPLAAS / STAND: SAVF PRETORIA
MAATSKAPLIKE KANTOOR / SOCIAL WORK OFFICE
MINIMUM VEREISTES / MINIMUM REQUIREMENTS:
- Graad 12 / Grade 12
- Toepaslike ondervinding, sekretarieel en administatief sal ‘n STERK aanbeveling wees / Applicable experience in administration with a secretarial background will serve as a STRONG recommendation
- Taalvaardigheid (skriftelik en mondelings) in Afrikaans en Engels / Language abilities (writing and verbal) in Afrikaans and English
- Goeie rekenaarvaardigheid / Good computer skills
- Stiptelikheid / Punctuality
- Goeie menseverhoudings / Good relationships with people
- Vermoë om goed in ‘n span te kan werk / Ability to work in a team
- Inisieering en organisering van projekte / Ability to organize and initiate projects
PLIGTE / DUTIES:
- Administratiewe take vir Maatskaplike Werk Departement / Administration tasks for the Social Work Department
- Ander deurlopende administratiewe take / All other related administrative tasks
SALARIS / SALARY:
Volgens SAVF salarisskale
According to SAVF salary scales
DIENSAANVAARDING / Starting Date: So gou as moontlik / As soon as possible
SLUITINGSDATUM / Closing Date: 23 Desember / December 2011
MAATSKAPLIKE WERKER / SOCIAL WORKER
STANDPLAAS / STAND: SAVF COLIGNY NOORDWES
MINIMUM VEREISTES / MINIMUM REQUIREMENTS:
- Graad in Maatskaplikewerk / Degree in Social Work;
- Goeie kommunikasie vermoë in Afrikaans en Engels (Lees, praat en skryf) / Good communication skills in Afrikaans en English (Read, speak, and write)
- Registrasie by die SARMP / Registration with SACSSP;
- Goeie menseverhoudings / Good interpersonal relationships;
- Kode 08 bestuurslisensie / Code 08 drivers license;
- Goeie gesondheid / Good health;
PLIGTE / DUTIES:
- Statutêre werk / Statutory Work;
- Gemeenskapsprojekte / Community projects;
- Benutting van vrywilligers / Utilization of volunteers;
- Alle ander generiese bestuurspligte / All other generic management duties.
SALARIS / SALARY:
Volgens SAVF salarisskale
According to SAVF salary scales
DIENSAANVAARDING / Starting Date: So gou as moontlik / As soon as possible
SLUITINGSDATUM / Closing Date: 31 Oktober / October 2011
MAATSKAPLIKE WERKER x4 / SOCIAL WORKER x4
STANDPLAAS / STAND:
SAVF CARLETONVILLE- Gesinsorg x2
SAVF RUSTENBURG- Gesinsorg x2
MINIMUM VEREISTES / MINIMUM REQUIREMENTS:
- Graad in Maatskaplikewerk / Degree in Social Work;
- Goeie kommunikasie vermoë in Afrikaans en Engels (Lees, praat en skryf) / Good communication skills in Afrikaans en English (Read, speak, and write)
- Registrasie by die SARMP / Registration with SACSSP;
- Goeie menseverhoudings / Good interpersonal relationships;
- Kode 08 bestuurslisensie / Code 08 drivers license;
- Ondervinding in Gemeenskaps Ontwikkeling/Statutêre werk / Experienced in Community Development/Statutory work;
- Goeie gesondheid / Good health;
PLIGTE / DUTIES:
- Ontwikkelingsgroepe/projekte / Development Groups/projects;
- Statutêre werk / Statutory Work;
- Werkskeppingsprojekte / Job creation projects;
- Benutting en bemarking van vrywilligers / Utilize and marketing of volunteers;
- Opstel van besigheidsplanne / Compilation of business plans.
SALARIS / SALARY:
Volgens SAVF salarisskale
According to SAVF salary scales
DIENSAANVAARDING / Starting Date: So gou as moontlik / As soon as possible
SLUITINGSDATUM / Closing Date: 09 Oktober / October 2011
MAATSKAPLIKE WERKERS / SOCIAL WORKERS
STANDPLAAS / STAND: SAVF LICHTENBURG EN SAVF DELAREYVILLE
MINIMUM VEREISTES / MINIMUM REQUIREMENTS:
- Graad in Maatskaplike Werk / Degree in Social Work.
- Geregistreerde Maatskaplike Werker - SARMD / Registered Social Worker - SACSSP.
- Goeie menseverhoudings / Good interpersonal relationships.
- Geldige Kode 08 bestuurslisensie / Valid code 08 driver's license.
- Goeie kommunikasievermoë in Afrikaans en Engels (Lees, praat en skryf) / Good communication skills in Afrikaans and English (Read, speak and write).
- Goeie gesondheid / Good health.
DUTIES:
- Statutêre werk / Statutory work.
- Benutting van vrywilligers / Utilization of volunteers.
- Alle ander generiese bestuurspligte / All other generic management duties.
Diensvoordele ingesluit / Benefits included:
- Ruim verlof / Adequate leave.
- Ruim siekteverlof / Adequate sick leave.
- Diensbonus / Service bonus.
- Pensioen – Voorsorgfonds / Pension or Provident fund.
DIENSAANVAARDING / Starting Date: As soon as possible
SLUITINGSDATUM / Closing Date: 19 Augustus 2011
- Navrae en aansoek aan / Enquiries and application to:
- Mev. T.M. van Rooyen
- Faks/Fax: 0186327062