SAVF
SUID-AFRIKAANSE VROUEFEDERASIE
‘n dinamiese gesinsorgorganisasie
vir die gemeenskap
a dynamic family care organisation
in the community
Geregistreer as ‘n welsynsorganisasie
Registered as a welfare organisation
001-446 NPO
Click on image for more details
Klik op die beeld vir meer besonderhede
WERKSGEBIED / SERVICE AREA
Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo,
Mpumalanga & Noordwes / North West
SAVF lewer professionele welsyns- of welsynsverwante dienste. Dit sluit dienste in ten opsigte van:
- Kinder- en jeugsorg, statutêre werk, pleegsorg, kinderhuissorg.
- Ontwikkelingsprogramme, werkskepping en bemagtigingsprogramme.
- Ondersteuning aan individue en gesinne; armoedebekamping.
- Ondersteuning aan bejaardes en verswakte persone.
- Algemene administratiewe- of bestuurstake.
- FAMNET – familie-inligtings en –ondersteuningsnetwerk vir effektiewe ouerskap en sterk, gesonde gesinne.
Ons sorg vir gesinne.
JY KAN 'N WAARDEVOLLE BYDRAE LEWER! ONDERSTEUN ONS!
VISIE
SAVF is die draer van hoop vir mense met maatskaplike behoeftes
Missie
Om as nasionale welsynsorganisasie maatskaplike dienste aan individue en gesinne binne die gemeenskap te lewer ten einde hul te bemagtig om ‘n verskil in lewenskwaliteit teweeg te bring.
SAVF renders welfare and welfare related services.This includes services with regard to:
- Child and youth care, statutory work, foster care and care in children’s homes.
- Developmental programmes, job creation and life enhancement programmes.
- Support to individuals and families: combating poverty.
- Support the aged and disabled persons.
- Administrative and management tasks.
- FAMNET – family information and –support network for effective parenting and strong, healthy families.
We care for families.
YOU CAN MAKE A DIFFERENCE!
SUPPORT US!
VISION
SAVF is a carrier of hope for people with social needs.
Mission
As a national welfare orgaisation to render social services to individuals and families within the community in order to empower them to improve quality of life.