S A V F

SAVF Photo Collage

 

find us on facebook


Our latest newsletter is now out with annual statistics
Read newsletter


Theme for / Tema vir 2010

SAVF converts poverty into opportunities

 

SAVF omskep armoede in geleenthede

 

 

Search the SAVF website


SAVF Logo

SAVF

SUID-AFRIKAANSE VROUEFEDERASIE

‘n dinamiese gesinsorgorganisasie vir die gemeenskap
a dynamic family care organisation in the community

Geregistreer as ‘n welsynsorganisasie
Registered as a welfare organisation
001-446 NPO

WERKSGEBIED / SERVICE AREA

Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo,
Mpumalanga & Noordwes / North West

SAVF lewer professionele welsyns- of welsynsverwante dienste. Dit sluit dienste in ten opsigte van:


  • Kinder- en jeugsorg, statutêre werk, pleegsorg, kinderhuissorg.
  • Ontwikkelingsprogramme, werkskepping en bemagtigingsprogramme.
  • Ondersteuning aan individue en gesinne; armoedebekamping.
  • Ondersteuning aan bejaardes en verswakte persone.
  • Algemene administratiewe- of bestuurstake.
  • Ouerleiding.

Ons sorg vir gesinne.

JY KAN 'N WAARDEVOLLE BYDRAE LEWER! ONDERSTEUN ONS!

VISIE

SAVF is die draer van hoop vir mense met maatskaplike behoeftes

Missie

Om as nasionale welsynsorganisasie maatskaplike dienste aan individue en gesinne binne die gemeenskap te lewer ten einde hul te bemagtig om ‘n verskil in lewenskwaliteit teweeg te bring.

SAVF renders welfare and welfare related services.This includes services with regard to:


  • Child and youth care, statutory work, foster care and care in children’s homes.
  • Developmental programmes, job creation and life enhancement programmes.
  • Support to individuals and families: combating poverty.
  • Support the aged and disabled persons.
  • Administrative and management tasks.
  • Parental guidance.


We care for families.

YOU CAN MAKE A DIFFERENCE!
SUPPORT US!

VISION

SAVF is a carrier of hope for people with social needs.

Mission

As a national welfare orgaisation to render social services to individuals and families within the community in order to empower them to improve quality of life.